Successfully reported

Woodcliff Country Camp Site

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Daar is 22 km-grondpad vanaf Maclear na Woodcliffe en gaste benodig 'n voertuig met 'n redelike grondvryhoogte.
Gaste is welkom om forel te vang teen R150 per stok per dag. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Satelliet-WiFi-toegang by ontvangs is tussen 07:00 en 19:00 beskikbaar.
Begeleide rotstoere is teen 'n ekstra koste beskikbaar en middagetes is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Indien gaste wil hê hul gidse moet 'n Woodcliffe 4x4 gebruik, kan dit ook teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P.O. Box 65, Maclear, 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0661162d16f0cab8d8f9355238ece0344801b07cea3a1b51288685d96e1fa5afac1e3c4d272f6c814763506297537770d571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 P.O. Box 65 Maclear 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.99443 28.18326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang