Successfully reported
+29

Woodlea

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1599 Lawrence Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R930 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Woodlea is 'n knus gaste-suite in Pringlebaai wat gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom bied. Dit is aan die agterkant van die hoofhuis geleë en is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers wat 'n rustige toevlugsoord soek om die gewoel van die stadslewe te ontsnap. Dit is ook ideaal vir stappers, fietsryers, fotograwe ens. wat oornagverblyf soek binne maklike bereik van die Brodie Link Natuurreservaat, wat talle staproetes en skouspelagtige uitsigte oor Valsbaai van bo af het.

Die suite beskik oor 'n oopplan-uitleg wat gemeubileer is met 'n gemaklike dubbelbed wat tot 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoofplaat, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit sluit ook 'n TV, 'n etenstafel met sitplek vir 2 in en maak oop op 'n patio met braaigeriewe en buitesitplek.

Gaste kan gratis Wi-Fi met 'n gekoppelde UPS geniet vir gebruik tydens beurtkragtye en vir diegene wat 'n werkspasie nodig het om aanlyn te werk, is daar 'n klein lessenaar en gemaklike stoel. Parkeerplek voor die woonstel agter 'n hek op die eiendom.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rupert M
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Heerlike en rustige atmosfeer. Baie netjies. Tannie Kellerman is awesome.
Mrt 2025
Karin C
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, will be back. Friendly and kind hosts. Neat and peaceful accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Zanel K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendlike tannie, oulike plek. Baie oulike plek. Sal enige dag weer daar slaap.
Aug 2024
Marilyn J
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and quiet. Neat and cozy, Jeanette was very friendly. Would definitely go back for the tranquility.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Mervin D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek- Rustig sal beslis weer daar wil gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Dit was ons huweliksherdenking en die rustigheid was perfek. Ons sal die ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1599 Lawrence Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Woodlea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1599 Lawrence Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87cce33fa24b3750e6a4793b2e43ddba175f4b036ef409b2de01c526004d2d5df62751eef193edf33e9ae59214a33862e3ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1599 Lawrence Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34897592234 18.840332482209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang