Woodlea
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste word nie toegelaat om besoekers op die perseel te hê nie.
Parkering is beperk tot slegs 1 voertuig.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders onder 16 jaar word nie toegelaat nie.
Rook is verbode binne die eenheid.
Partytjies, alkoholmisbruik en harde geraas of musiek word nie toegelaat nie.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word indien die gordyne, bedlakens, duvetoortreksels of kussings met alkohol of kos bevlek is.
Daaglikse skoonmaak is nie ingesluit terwyl die woonstel bewoon is nie. 
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1599 Lawrence Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang