Successfully reported
+36

Woodpeckers Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Woodpeckers Limb Street, Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Woodpeckers Guest House is in Hazyview, 5 km vanaf Sabierivier, 10 km vanaf Phabeni-hek en 14 km vanaf die Numbi-hek van die Krugerwildtuin.

Verblyf word in dubbelkamers, deluxe 2 enkelbed-/dubbelkamers en deluxe gesinskamers gebied. Elke eenheid het ’n privaat badkamer en klerekaste. Elke kamer het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, ’n waaier, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, bedlinne en badhanddoeke. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die buffet ontbyt is elke oggend teen ’n ekstra fooi in die eetkamer beskikbaar.

Die gastehuis het ’n gemeenskaplike sitarea, ’n swembad, sondek en ’n tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. ’n Pendeldiens kan teen ’n ekstra fooi gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Nelisiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 174 Woodpeckers Limb Street, Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Woodpeckers Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 174 Woodpeckers Limb Street, Hazyview-Vakansiedorp, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39d49b613a66c65a3881725eddbe70a9de1b3adda9abf71bd74779b5ad1461b5d6211b4104d98019303f03e589e76e27508e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 174 Woodpeckers Limb Street Hazyview-Vakansiedorp 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.03858007129 31.146926920763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang