Successfully reported

Worcester Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Hilette E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Sentraal, veilig en netjiese gesinsverblyf. Uiters netjies en gemaklike verblyf. Sal enigiets aanbeveel. Alles wat jy nodig het. Vriendelike en gawe eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lu-ann M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Comfortable & relaxing. We had a lovely stay! The owners were incredibly friendly and warm, making us feel welcome from the start. The cottage truly feels like a home—cozy and thoughtfully designed, with plenty of character. We especially appreciated the abundance of blankets, perfect for keeping warm during the chilly July nights. The neighbourhood was peaceful and quiet, adding to the overall sense of relaxation. Highly recommended for anyone looking for a comfortable and homely getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Wonderful. The Garden Cottage is beautifully maintained. Everything we needed was available. I will stay at this cottage again when I need accommodation in Worcester.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paddy M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Ideal stop over. Very comfortable. Felt it was a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Sportdag bywoning. Ons gasvrou was so fantasties! Hierdie plekkie is pragtig ingerig en die tuin is verskriklik mooi! Ligging is naby alles. Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige en gemaklike verblyf in pragtige tuin. Worcester Garden Cottage is regtig 'n pragtige plekkie met alles wat nodig is. Alles in die cottage spreek van kwaliteit. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Madelé en kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel. Ons sal beslis in die toekoms weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meahandrei G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. Our stay was great. The host is very nice and kind. The place is so beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Top verblyf en vriendelike mense. Dit was die beste plekkie waar ons gebly het gedurende ons hele toer. Ek beveel hierdie pragtige plekkie aan vir almal wat in 'n 5 ster cottage wil bly. Alles was daar en meer. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madele
Worcester Garden Cottage
Baie dankie, julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Leonie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier, sal weer teruggaan. Die cottage was baie skoon en netjies. Die attention to detail van die eienaars is fenomenaal. Die shampoo en seep dispenser in die stort. Die 5 liter water. Die Nescafé Gold koffie. Die liter melk in die yskas. Al daardie klein gebare maak so groot verskil! Dan die pragtige privaat braai area agter die cottage is wonderlik. Ek sal enige dag weer daar gaan bly en definitief familie en vriende aanraai om te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madele
Worcester Garden Cottage
Baie dankie, Leonie, julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Rozanne T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfek vir vinnige wegbreek. Eenheid is baie goed ingerig en was werklik meer as voldoende vir ons behoeftes. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Hugo Naude Lane, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaff92365871dd0971622173c36a09e5bf7b502356e155040beee30838755ef3d6a7e1229286f875027190c42c0af7171c069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 14 Hugo Naude Lane Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.642732 19.426839
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang