Successfully reported
+18

Worcester Garden Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Hugo Naude Lane, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Worcester Garden Cottage is in die hartjie van die Boland geleë en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n goed versorgde tuin. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié smaakvol ontwerpte kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Twee ekstra gaste kan op die dagbed in die oopplan-leefarea slaap. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaats gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ingeboude braai en 'n eetarea wat geskik is vir 4 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n leeshoekie. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is 'n eetarea wat geskik is vir 4 gaste. Gaste het ook toegang tot 'n privaat binnehof wat perfek is vir 'n ontspannende piekniek of vars lug. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hilette E
Gesin met tieners
5.0
Sentraal, veilig en netjiese gesinsverblyf. Uiters netjies en gemaklike verblyf. Sal enigiets aanbeveel. Alles wat jy nodig het. Vriendelike en gawe e...
Sien meer
Aug 2025
Lu-ann M
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable & relaxing. We had a lovely stay! The owners were incredibly friendly and warm, making us feel welcome from the start. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Kobus B
Saam met vriende
5.0
Wonderful. The Garden Cottage is beautifully maintained. Everything we needed was available. I will stay at this cottage again when I n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Elizma A
Gesin met tieners
5.0
Sportdag bywoning. Ons gasvrou was so fantasties! Hierdie plekkie is pragtig ingerig en die tuin is verskriklik mooi! Ligging is naby alles. Sal besli...
Sien meer
Nov 2024
Anton C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en gemaklike verblyf in pragtige tuin. Worcester Garden Cottage is regtig 'n pragtige plekkie met alles wat nodig is. Alles in die cottage spr...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Hugo Naude Lane, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Worcester Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Hugo Naude Lane, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaff92365871dd0971622173c36a09e5bf7b502356e155040beee30838755ef3d6a7e1229286f875027190c42c0af7171c069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 14 Hugo Naude Lane Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -33.642732 19.426839
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang