Worthy Stays
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Nov 2025 tot 11 Nov 2025.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Nov 2025 tot 6 Nov 2025.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, lugbraaier en ketel in.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die eiendom is die tuiste van Leo, 'n dierbare Chihuahua, en Bella, 'n vriendelike en lui swart-en-wit kat.
Neem asseblief kennis: Worthy Stays sorg tans vir Bailey, 'n groot maar saggeaarde Duitse Herder wat in die agterplaas bly. Gevolglik is die eiendom tans nie troeteldiervriendelik nie.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Daar kan soms omgewingsgeraas wees, soos bure se partytjies, spelende kinders, of studente van Boland Kollege wat verbykom.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 72 Aerodrome Road, The Palms, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang