Successfully reported
+48

Wyndford Holiday Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyndford Holiday Farm, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wyndford Vakansieplaas is 'n kwaliteit en bekostigbare vakansiebestemming vir die hele gesin. Geleë in Caledonspoort, bied Wyndford 'n vergete leefwyse wat belowe om jou verbintenis met jouself, die mense in jou lewe en die natuur te hernu.

Verblyf wissel van Switserse-styl chalets tot eenvoudiger, maar steeds luukse, dubbelkamers, rondawels en gesinsuites met skakelkamers. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en ondervloerse verhitting.

Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, WiFi en die opsie om maaltye teen 'n bykomende fooi te bestel.

Begeleide staptogte kan daagliks geneem word. Verken die vele grotte of swaai net in die bosstoele terwyl jy die kinders in die boomhuise dophou. Die plaas spog ook met nie minder nie as 7 berggrotte vir avontuurlustige ontdekkingsreisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rickus V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Diens was uitstekend en almal was vriendelik. Was vreeslik lekker.
Jul 2025
Lebogang M
5.0
Warm bedroom, peace and quiet, exquisite. It was pleasant, the staff are very friendly and full of love. Very intimate and full of love...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Etienne J
Saam met vriende
5.0
Accommodation is neat and comfortable. We had excellent service with a friendly welcome by all. The exquisite scenery is perfectly loca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Annetjie N
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Puik diens. Rus vir die gedagtes, siel en gees. Fantastiese wegbreuk van die stad. Nog nooit tevore het ek so 'n rustige vakansie g...
Sien meer
Mei 2025
Annatjie N
Saam met lewensmaat
5.0
Verwelkomend, verfrissend, avontuurlustig en rustig. Dit was uitstekend. 'n Regte gasvrye plaaservaring met die teetye en koffietye elke dag. Die woud...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wyndford Farm
Holiday

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wyndford Holiday Farm, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Wyndford Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wyndford Holiday Farm, Caledonspoort, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe049240cc12f649c8716dad306c03d2d3c5e65444858f7ef9bc55dd03fea304a1398179007f1c86dfceb837d6ba4007471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Wyndford Holiday Farm Caledonspoort 9725 Vrystaat 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -28.693552711186 28.232626466863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang