Successfully reported
+51

Yami Nawe Conference Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4445 Thimol Park, Dennilton, Elandsdoring, 1030, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Yami Nawe Conference Lodge is sowat 30 km vanaf Groblersdal geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers, elkeen toegerus met gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf 'n stort óf 'n bad. Die kamers wat aangebied word, sluit gesinseenhede, Executive-kamers en standaardkamers in. Elke kamer het TV's en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge bied konferensiegeriewe vir tot 50 gaste, 'n restaurant, 'n kroeg en 2 swembaddens, wat perfek is vir daardie warm somersdae. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan en fietsry in. Die lodge is ideaal vir ontspanningsreisigers of 'n paartjie se wegbreek en bied 'n ware gevoel van rus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Radimpe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4445 Thimol Park, Dennilton, Elandsdoring, 1030, Limpopo
  • Gaste dink Yami Nawe Conference Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4445 Thimol Park, Dennilton, Elandsdoring, 1030, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7776782094b6f0d3ed93333d4fc20603c6add94957f8a4a147dbb97c13fe4378bb3462dc863db05159d0bd6b4a0d97fbea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 4445 Thimol Park Dennilton 1030 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.295782361259 29.166715595895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang