Successfully reported
+51

Yami Nawe Conference Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4445 Thimol Park, Dennilton, Elandsdoring, 1030, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Yami Nawe Conference Lodge is ongeveer 30 km vanaf Groblersdal en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad het. Beskikbare kamers sluit Gesinseenhede, Executive-kamers en Standaardkamers in. Elke kamer het 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge het konferensiegeriewe vir tot en met 50 gaste, 'n restaurant, kroeg en 2 swembaddens. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, voetslaan en fietsry in. Die lodge is ideaal vir vakansiegangers of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Radimpe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4445 Thimol Park, Dennilton, Elandsdoring, 1030, Limpopo
  • Gaste dink Yami Nawe Conference Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4445 Thimol Park, Dennilton, Elandsdoring, 1030, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7776782094b6f0d3ed93333d4fc20603c6add94957f8a4a147dbb97c13fe4378bb3462dc863db05159d0bd6b4a0d97fbea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 4445 Thimol Park Dennilton 1030 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.295782361259 29.166715595895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang