Yellowbird Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Main Road, Darling, 7435, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Yellowbird Cottage is 'n kothuis op dieselfde eiendom as die eienaar se huis in Darling, net 'n kort entjie van winkels en restaurante af.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed, en daar is 'n slaaparea met 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, sowel as 'n lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daarbenewens is daar 'n wasmasjien. Die oopplan-eet- en leefarea het gemaklike rusbanke en sluit 'n TV met Netflix in. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.
Buite, op die stoep, is daar gemaklike sitplek en braaigeriewe. Veilige parkering is ook op die eiendom beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 45 Main Road, Darling, 7435, Wes-Kaap
- Gaste dink Yellowbird Cottage het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Main Road, Darling, 7435, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang