Successfully reported
+39

Ymansdam Farm Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ymansdam Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ymansdam Farm Campsites is langs die Tankwa-Karoo Nasionale Park aan die voet van die Roggeveldberge.

Die Pomp Kampeerplek bied slaapplek aan 6 volwassenes. Die ablusiegeriewe het 'n donkie buite waar gaste warm water vir die stort kan kry en daar is ook 'n aparte toilet.

Die Boskamp Kampeerplek bied slaapplek aan 6 volwassenes. Die ablusiegeriewe het 'n stort met koue water, asook 'n bad en toilet. Gaste moet self water vir die bad warm maak.

Gaste moet hul eie kamptoerustig saambring. Daar is lieflike braaigeriewe wat gaste kan benut. Daar is ook nog 'n eenheid op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ymansdam Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ymansdam Farm Campsites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ymansdam Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a08671ac25ecb32bed78ea7ed3047b9206d9eb27bc41d4cae8acbd3fdf28020e56ca044a2a053fdbd36b42ffeda4cd98878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Ymansdam Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.084826859524 19.964267326386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang