Successfully reported

Yochanan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lorraine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

I recommend for a young family that loves a touch of nature. A beautiful stay, lots of animals. Ideal for children as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Thank you, Lorraine. This is a special family place. Always welcome.

Tokkie Botha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlik, het dit baie geniet, nou weer vars vir die nuwe maand. Lekker. Was sommer vroeg deur die diere gegroet, dit was 'n wonderlike belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Dankie vir goeie terugvoer. Waardeer dit opreg.

Pierre K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastic relaxing clean place to stay. Fantastic place to stay and I had all sorts of animals visiting daily, which made my stay even more amazing. Wonderful game viewing at the Riverside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Thank you, Pierre, for sharing your experience. Much appreciated.

Marcia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dankie vir 'n heerlike verblyf. Aangenaam verras. Verblyf was baie lekker. Het saam familie gekuier, wat dit ook baie geniet het. Alles wat ons nodig gehad het. Die trappe was 'n uitdaging, veral om met bagasie te klim, maar ons het dit vinnig gewoond geraak. Kan dit definitief aanbeveel. Ons het die diere se kuiertjies baie geniet. Die plonspoel was 'n lafenis in die hitte. Het ook baie veilig gevoel. Sal sekerlik terug wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Dankie Marcia, planne is reeds ingehandig vir goedkeuring om trappe te verbeter. Ek wil dit nog 'n beter plekkie in die bos maak. Waardeer julle gradering, beteken baie vir my.

Vanessa P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Verblyf was uitstekend, soveel diere wat na die huis toe kom daagliks, lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Baie dankie, Vanessa, vir die goeie gradering. Waardeer opreg.

Erika M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Het 'n fantastiese ryd gehad. Sal beslis weer kom. Het 'n wonderlike tyd gehad. Kudu's, zebras, vlakvarke, rooibokke ens. wat kom kuier elke dag op ons voorstoep. Baie netjies, fantastiese ligging. Sal beslis volgende keer weer kom kuier, ons verlang al klaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Baie dankie. Ek waardeer jul goeie terugvoer. Altyd welkom.

Juliann D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie rustig met die natuurlewe reg rondom. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie goeie ligging en baie diere op jou voorstoep, van kudus en sebras tot nagapies. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Dankie Juliann vir die goeie terugvoer. Waardeer dit. Altyd welkom.

Antonet H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Een van die beste ervarings wat ons definitief weer sal doen. Baie aangename plekkie, met baie wild wat kom kuier. Die rustigheid was fantasties. Absoluut goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Baie dankie, Antonet. Bly jul het dit geniet. Ek het nog baie planne om nog te verbeter, veral by die braai area. Ek waardeer jul besoek en terugvoer.

Wikus B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lekker wegbreek, om te rus in die bosveld. Baie lekker naweek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Dankie vir goeie terugvoer. Ek waardeer dit opreg.

Rozaan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie rustig. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Yochanan
Baie dankie vir terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 840
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3197 Otter Avenue, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA610c3df42ad1bdc07e7cba79d8dbc46fbb2c5baa4d27c057722c01e75f2e8bf982140e60bfd4aa3bd25da6e4857a7c1ed611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag (plek vir 5) 26 5 1 5 3197 Otter Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.335461709262 31.802603493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang