Successfully reported

YS Shiloh

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Mario M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent! Absolutely brilliant accommodation! Everything you could possibly need is included, and the space is incredible, loads and loads of room to relax and enjoy. The facilities are well run and made for a stress-free stay. Could not have asked for a better weekend! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustigheid! Die huis is groot, skoon en veilig. Alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Relaxing and enjoyable - an absolute pleasure. . We had such an amazing time. The house itself is so spacious and roomy as well as comfortable. In terms of the kitchen - it's well equipped with plenty of appliances and utensils as well as crockery, etc. You can choose how and where you would like to braai, which is so lekker. From the minute our booking was confirmed, everything in terms of info was slick and organised. It was an absolute pleasure to stay here and we will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey R
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Amazing and relaxing. Our stay was amazing. The place is great. Well kitted out - there is everything you need. Maybe some smaller dishes in the kitchen would help. The gentleman on the premises is great. He is always there to help and answer all questions. Our kitchen sink drain blocked and he was there late to fix it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beslis die moeite werd. Ons het heerlik gekuier. Ons sal wel aanbeveel dat hulle 'n bedekking vir die swembad verskaf. Dit is effe stresvol om 'n tweejarige te probeer weghou van die swembad area. Andersins het ons baie lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Great for friends or big family trips. Absolutely stunning and exclusive. Everything from start to finish was a pleasant experience. The owner, the service from the caretakers, the property cleanliness and surroundings were amazing. Loved it so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles E
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

'n Bosveldbederf op sy beste! Dit was 'n ys-like voorreg om die stilte van die bosveld in soveel weelde en gerief te kon geniet. Die boomryke tuin sorg vir 'n wye verskeidenheid van ons gevleuelde vriende en in die nag is dit die jakkalse en hiëna se beurt om van hulle te laat hoor; die een nag selfs leeus ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2025

Goeie waarde vir geld vir gerieflike verblyf. Verblyf was goed en gemaklik. Veelvuldige kuierareas maak dit maklik om aan te pas by die weer en kuieratmosfeer wat verlang word. Die huis is goed toegerus met geen tekort aan enige items. Hout en ys verkrygbaar op die perseel maak dit uiters gerieflik. Die buite gasbraai was bitter teleurstellend met feitlik geen vlam of hitte nie; ons was genoodsaak om die vleis op die binnehuise gasstoof gaar te maak. Die WiFi sein is bitter swak, wat werks take bemoeilik het, aangesien gewone sellulêre ontvangs byna nul is. WiFi ontvangs is ook beperk tot slegs 'n sekere deel van die perseel, wat mens dus heeltemal sonder sein los op die grootste deel van die perseel. Ideaal as jy wil afskakel, maar ons moes seker werks take voltooi en het dus dit as 'n tekortkoming ervaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leanie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantastiese bos huis! Wat 'n awesome woonplek, dit is nog beter as weg van jou huis met diere wat jou elke oggend begroet. Alles was daar wat ons nodig gehad het, behalwe die WiFi wat stukkend was, maar ons was nie daar om te werk nie, dus het dit ons nie baie gepla nie. Ons het ongelooflik lekker gebly en gekuier, en as ons iets nodig gehad het, was daar dadelik plan gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 8 600
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 8 600
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksman Street, 40 Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50cc5f6646d054fc484d9c3c0b818bc0f589998ad6ddd1a260a5678e41d4009e5ac230019054af0cf09ebd61e0f628cfe575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 600 per nag, vir 10 mense 42 5 1 5 Laksman Street, 40 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37235508696 28.406910896301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang