Successfully reported
+43

YS Shiloh

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksman Street, 40 Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Vanaf R8 600 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

YS Shiloh is 'n selfsorg-bosveldvilla in die Dinokeng Big-5 Wildreservaat, Gauteng. Dit bied gehalteverblyf, ideaal vir natuurliefhebbers.

YS Shiloh is 'n smaakvol versierde 4-slaapkamerhuis en aparte eenheid en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en lugversorging en daar is 2 volledige badkamers in die huis. Daar is ook 'n losstaande rondawel met 'n koningingrootte-bed en privaat badkamer met slaapplek vir nog 2 gaste. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier en het lugversorging.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n Smeg-gasstoof en oond, yskaste, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die ruim leefareas het gemaklike sitplek en beskik oor 'n eetarea en skuifdeure wat na die patio lei. Die huis het sonkrag.

Daar is 'n groot lapa buite met gasbraaigeriewe en 'n aparte boma-braai-area langs die kombuis. Die huis en swembad word omring deur die pragtige bosveld.

Deel van ons groen status is 80% sonenergie, dus geen beurtkrag nie.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mario M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent! Absolutely brilliant accommodation! Everything you could possibly need is included, and the space is incredible, loads and l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Dirk S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid! Die huis is groot, skoon en veilig. Alles is daar wat jy nodig het.
Sep 2025
Jonathan B
Gesin met tieners
5.0
Relaxing and enjoyable - an absolute pleasure. . We had such an amazing time. The house itself is so spacious and roomy as well as comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Tracey R
5.0
Amazing and relaxing. Our stay was amazing. The place is great. Well kitted out - there is everything you need. Maybe some smaller dish...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Marieta V
Gesin met klein kinders
5.0
Beslis die moeite werd. Ons het heerlik gekuier. Ons sal wel aanbeveel dat hulle 'n bedekking vir die swembad verskaf. Dit is effe stresvol om 'n twee...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Laksman Street, 40 Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Gaste dink YS Shiloh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 600
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 600
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 8 600
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksman Street, 40 Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50cc5f6646d054fc484d9c3c0b818bc0f589998ad6ddd1a260a5678e41d4009e5ac230019054af0cf09ebd61e0f628cfe575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 600 per nag, vir 10 mense 42 5 1 5 Laksman Street, 40 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37235508696 28.406910896301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang