Successfully reported

Zaan's

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Carina N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelike mense. Lieflike verblyf. Ons is vriendelik ontvang. Buite was dit -5°C, maar die plekkie was heerlik warm en reg vir ons aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonolo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Our stay was great. We had a great stay. Zaan is very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen Botha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfect and safe private place. Excellent. Very private. Friendly and very safe neighbourhood. Near hospital and shopping centre. A yes for anyone looking for accommodation. Professional in all aspects. Thank you. Will definitely make use of your service again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die eenheid is naby genoeg aan die N1 geleë. Ons sal weer hier kom oorslaap. Zaan's gastehuis is 'n lekker plek om in te kan bly. Die gasvrou was baie aangenaam en vriendelik teenoor ons. Ons was tot bederf met 'n ekstra 5lt water. Die woonstel is mooi netjies, met alles en meer as wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vinnige oornag na 'n heerlike troue. Baie netjies, skoon en modern. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Baie tevrede. Koffie en tee geriewe en Kit-Kats was 'n aangename verrassing. Beter kommunikasie t.o.v. inboek en uitboek reëlings sowel as WiFi beskikbaarheid, bv. passwords, sal dit vir gaste makliker maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangename gasvrou. Plek baie netjies, en veilig. Baie baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald V
1 nag
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Wonderlike netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombuso M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Excellent stay, surely will stay with them again. My stay was quite good. The hosting lady was very friendly and available. She welcomed me very well. The room was clean and spacious. The place is very quiet, which is a plus for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Jasmyn Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56e5b2543d9a512ae0b4895c08d93d4c3caa908e80413b98ab3829128b62d65b47c38d8ee4d2f282770e398441d1b9cb9b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 82 Jasmyn Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.131120552008 26.16622888306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang