Successfully reported
+7

Zaan's

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Jasmyn Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zaan's bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die verblyf is sentraal geleë naby verskeie geriewe en hoofweë.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het sy eie ingang. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Carina N
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense. Lieflike verblyf. Ons is vriendelik ontvang. Buite was dit -5°C, maar die plekkie was heerlik warm en reg vir ons aand se verblyf.
Jun 2025
Bonolo K
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was great. We had a great stay. Zaan is very kind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Colleen Botha B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect and safe private place. Excellent. Very private. Friendly and very safe neighbourhood. Near hospital and shopping centre. A yes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Albie S
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid is naby genoeg aan die N1 geleë. Ons sal weer hier kom oorslaap. Zaan's gastehuis is 'n lekker plek om in te kan bly. Die gasvrou was baie...
Sien meer
Feb 2025
Michael T
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige oornag na 'n heerlike troue. Baie netjies, skoon en modern. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melizaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 82 Jasmyn Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Zaan's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Jasmyn Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56e5b2543d9a512ae0b4895c08d93d4c3caa908e80413b98ab3829128b62d65b47c38d8ee4d2f282770e398441d1b9cb9b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 82 Jasmyn Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.131120552008 26.16622888306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang