Successfully reported
+39

Zandvlakte Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandvlakte R332, Baviaanspoort, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zandvlakte is 'n operasionele plaas wat verblyf bied in gerestoureerde geboue wat dateer vanaf 1811 tot die laat 1900's en is in die Baviaanskloof Hartland Privaat Wildreservaat geleë. Hierdie eiendom is 'n perfekte wegbreek vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die stad.

Verblyf word gebied in óf selfsorg-gesinseenhede óf en suite-tweepersoonskamers. Die kamers en eenhede is ingerig met gemaklike enkelbeddens en privaat badkamers. Die selfsorg-gesinseenhede het elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas en mikrogolf. Die eenhede het gemaklike sitplek en gratis WiFi. MTN mobiele ontvangs is beskikbaar.

Gemeenskaplike aandetes word by die hoofopstal bedien waar al die gaste die etenstafel deel. Tradisionele boerekos word as driegang-buffetmaaltye bedien. Vir die warmer dae kan gaste langs die gemeenskaplike swembad ontspan of die eiendom se tuine verken.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en verskeie doendinge soos voetslaanroetes, fietsritte, begeleide toere deur die omliggende gebiede en daar is 4x4-roetes. Hulle kan ook die Baviaanskloof Hartland Privaat Wildreservaat van Willowmore se kant af binnegaan. Die eiendom het toegang tot 'n landingstrook vir die gaste wat graag per vliegtuig wil besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en gekuier. Pieter het ons vriendelik ontvang. Ons was vroegmiddag daar en hy het ons bietjie rondgery om die plaas en omgewing vir ...
Sien meer
Sep 2025
Sean D
Gesin met tieners
5.0
Wonderful location, wonderful dinners thank you. Really nice. House a bit cold, a nice fireplace inside would make a big difference.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Phillip P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Lekker gebly, dankie!
Jun 2025
Stephan V
Saam met vriende
5.0
Ek het baie lekker gebly! Ek het baie lekker gebly! Die plek was netjies, gemaklik en perfek vir wat ek gesoek het. Die gasheer en gasvrou was baie vr...
Sien meer
Mei 2025
Nicole S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay at Zandvlakte. Our stay at Zandvlakte was truly memorable. Pieter, the host, is a wholesome and welcoming man who made u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Zandvlakte R332, Baviaanspoort, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zandvlakte Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandvlakte R332, Baviaanspoort, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA648082478f0466276b60f651e7637f1a1c6195b5b084585e2f204adb227faa75d0110ce8d0ce4286766e092b806a90eb4318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Zandvlakte R332 Baviaanspoort 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.583849 24.163574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang