Successfully reported
+48

Zaria Sun Family

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Chapman Avenue, Mountainside, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 916 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Zaria Sun Family bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in die kusdorpie Gordonsbaai. Die woonstel beskik oor klassieke en gesofistikeerde dekor en meubels, en asemrowende see- en berguitsigte.

Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die hoofleefarea bestaan uit 'n groot oopplan-sitkamer, -eetkamer en volledig toegeruste kombuis wat almal na die see kyk. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolfoond, ketel, en 'n broodrooster, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser vir gerief.

Die leefarea het 'n binnebraai en 'n kroegarea, wat ideaal is vir onthaal. Bykomende kenmerke sluit WiFi, 'n alarmstelsel, 'n TV en veilige parkeerplek in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 772

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 12 Chapman Avenue, Mountainside, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zaria Sun Family het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 916
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 916
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 916
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Chapman Avenue, Mountainside, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b09bee74bc366c95c839c170994517f237866296a09a25432171774d7bbd63e66480170ab32bec455fd803829ae53f5d6aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 916 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 12 Chapman Avenue Mountainside, Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.162697013445 18.870898779134

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang