Successfully reported

Zaria Sun Penthouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Catherine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Will definitely visit again. The stay was fantastic. The views are amazing and breathtaking; however, we were a bit disappointed that the braai facility was situated in such an uninspiring location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Perfect venue. Great place to stay and perfect location. Awesome view of False Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Stunning views. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Zaria Sun Penthouse
Good day Thank you for taking the time to give us such a great review - we love to hear it! We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track. We look forward to the opportunity to accommodate you again in the future. Kind Regards, HostAgents

Frik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie tevrede! Dit was 'n heerlike kuier, met alles wat jy benodig. Glo dit sal nou my permanente oornagtuiste word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Zaria Sun Penthouse
Hi Frik, baie dankie vir jou gradering en mooi woorde in jou resensie. Ons is so bly om te hoor jy het lekker gebly en dat jy sommer gou weer sal terug kom. Sien uit om jou weer te sien. Die HostAgents span.

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie mooi uitsig van die see en berge. Baie mooi uitsig, ten volle toegerus en veilig. Skoon en netjies. Ek beveel die eenheid graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Zaria Sun Penthouse
Hi Christo, baie dankie vir die terugvoer in jou resensie. Ons is vreeslik bly om te hoor day julle die mooi uitsigte kon geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Die HostAgents span

David C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Idyllic with breath taking views. Beautiful location with mountains as back views and beach as the front view. Accessible shops and malls. The area is very eco friendly and so are the surrounding landscapes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Zaria Sun Penthouse
Hi David, thank you very much for your review and valuable feedback. We are so happy to hear that you enjoyed the views and idyllic location. We hope to welcome you back very soon again. The HostAgents Team

Marelene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Pragtige uitsigte, veilige parkering en 'n lieflike leefarea. Ons het vreeslik lekker gebly. Die woonstel is lekker groot met uitsigte van die see in elke kamer. Het soms die ander gaste gehoor in die eenheid onder ons.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Host
Zaria Sun Penthouse
Hi Marelene, baie dankie vir jou terugvoer en resensie. Ons is baie bly dat julle so lekker kon bly en die uitsigte geniet. Hoop julle kom kuier gou weer. Die HostAgents span

Clyde H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Lekker wegbreek. Zaria Sun is 'n ware juweel. Die eenheid beskik oor als wat jy sal benodig op 'n wegbreek. Asemrowende uitsigte en ruim leefareas is beslis 'n plus. Ongelukkig was my bespreking deur 'n 3de party agentskap (Air Agents) gereël en dit is waar dinge suur begin raak het. Air Agents se kliëntediens is uiters swak en kan Zaria Sun se reputasie net skade aandoen. Ek moes 3 weke vir my R2000 deposito wag na vele e-posse en oproepe.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald Reginald F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Uitmintend, daar is nie woorde nie. Dit was heerlik en gemaklik. Ons kon elke dag lekker rus met ’n pratige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Host
Zaria Sun Penthouse
Hi Donald, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer die terugvoer. Ons is so bly julle het 'n heerlike ondervinding gehad en die uitsig geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Die HostAgents span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 772

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Chapman Avenue, Mountainside, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0923a6141a342332fbac06d408f90c88992bb5bbefedb50852376807d3d144ea60aea5ae866908ee6a8dd2af5769fe9f62df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 12 Chapman Avenue Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.1627175 18.8708611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang