Successfully reported
+29

Zeederberg Corner

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Zeederberg Square, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zeederberg Corner bied luukse selfsorgverblyf in die buurt Hoog-En-Droog in Paarl. Die perseel is ideaal geleë naby winkels, restaurante en museums in die historiese dorpie.

Verblyf by Zeederberg Corner bestaan uit 10 ateljeewoonstelle en 1 eenslaapkamerwoonstel. Die woonstelle het selfsorgkombuisies en en suite-badkamers.

Elke woonstel het lugversorging, sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstelle is nie geskik vir troeteldiere nie en rook is verbode.

Zeederberg Corner is die ideale wegspringpunt vanwaar die omliggende wynlandgoedere, wynproe-venues en Kaapse Wynlande verken kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Aldre C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n besoek aan die Paarl vir 'n funksie en ek het die verblyf baie geniet. Ek het baie lekker gebly.
Mei 2025
Louis R
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie netjies, goeie ligging en vriendelike diens.
Apr 2025
Tracy C
Saam met lewensmaat
5.0
Good location and comfortable clean stay. Very comfortable and immaculately clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Amore V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Dit was heerlik. Mooi skoon en alles netjies. Net soos op die foto's.
Mrt 2025
Ben A
Gesin met tieners
5.0
Very satisfied. Highly recommended. Close to everything, modern, clean and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nicolaas
Francois ...

Eiendomme 2

Resensies 197

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 5 Zeederberg Square, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zeederberg Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Zeederberg Square, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPF0KUk87qWK3iTa3n26mUomRYp01FF9RvPBMKyjiCThOWSiKhN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 5 Zeederberg Square Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.744229778469 18.961742520332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang