Zeeland Pier 607
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 137 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zeeland Pier 607 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Kaapstad se middestad. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat 'n rustige en gerieflike basis soek om hierdie gewilde bestemming te verken.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die woonstel beskik ook oor 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. WiFi word voorsien.
Gaste kan toegang geniet tot 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n binnenshuise plonspoel en 'n gimnasium. Plaaslike geriewe, insluitend winkels en restaurante, is naby. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die V&A Waterfront, DHL-stadion, Iziko Bo-Kaap Museum en die Tafelberg-kabelkar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang