Zeezicht Oceanfront
Beskrywing
Dié ateljee wat aan di kant geleë is, het 'n ekstra lang koningingrootte-bed met slaapplek vir 2 gaste. Die woonstel het 'n rusbank, platskerm-TV met DStv, 'n etenstafel en stoele. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, gasstoof en -oond, kookgerei, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n lapa en 'n braai agter vir die gaste van die eenheid se gebruik. Voor op die grasperk is daar lieflike see-uitsig met n bank en tafel vir al ons gaste se gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Geen diere word toegelaat nie
- Behandel asb. die eenhede en hul inhoud met respek.
- Rook in die eenheid is verbode.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Gaste moenie enige vuil skottelgoed agterlaat nie.
- Laat asb. die eenhede in dieselfde toestand waarin dit gevind is.
- Geen meubels mag rondgeskuif word nie.
- Slegs bespreekte gaste mag oorslaap.
- Basiese items word verskaf. Indien hierdie items verwyder word, sal gaste daarvoor gehef word.
- Musiek moet te alle tye op 'n redelike vlak gespeel word en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie.
- Die blindings en vensters moet toe wees, en die alarm moet geaktiveer word wanneer gaste die eenheid verlaat.
- Versuim om enige huisreëls na te kom, kan lei tot uitsetting sonder terugbetaling.
- Ons aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, besering of dood aan jou, jou familie of besoekers tydens jou verblyf by ons perseel vir enige rede hoegenaamd nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gastesuite het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en 'n binnebraai en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Geen diere word toegelaat nie
- Behandel asb. die eenhede en hul inhoud met respek.
- Rook in die eenheid is verbode.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Gaste moenie enige vuil skottelgoed agterlaat nie.
- Laat asb. die eenhede in dieselfde toestand waarin dit gevind is.
- Geen meubels mag rondgeskuif word nie.
- Slegs bespreekte gaste mag oorslaap.
- Basiese items word verskaf. Indien hierdie items verwyder word, sal gaste daarvoor gehef word.
- Musiek moet te alle tye op 'n redelike vlak gespeel word en geen musiek word na 22:00 toegelaat nie.
- Die blindings en vensters moet toe wees, en die alarm moet geaktiveer word wanneer gaste die eenheid verlaat.
- Versuim om enige huisreëls na te kom, kan lei tot uitsetting sonder terugbetaling.
- Ons aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige skade, diefstal, besering of dood aan jou, jou familie of besoekers tydens jou verblyf by ons perseel vir enige rede hoegenaamd nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Marais Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang