Zen Valley Views
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kyles Cabin
- Selfsorg
- Sunnys Spot Glanskamptent
- Tentverblyf.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat 'n 400 m grondpad na die verblyf lei. Ons werk ten volle op sonkrag – geen bekommernisse oor beurtkrag nie! Privaat badkamer met 'n warm stort.
Geen TV of Wi-Fi nie, dit gaan alles daaroor om af te skakel en die natuur te geniet? Geen haardroërs asseblief nie – ons sonkragstelsel kan hulle nie ondersteun nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R340 Farm R22, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang