Successfully reported

Zielenrust

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 19 Okt 2025 tot 11 Des 2025.

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 11 Des 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat die verblyf 'n houtvuurwarmbad het.

Let asb. dat die kothuis via 'n klipperige 4 km lange bergpad bereik word wat slegs met hoë voertuie, soos 'n bakkie of 'n SUV bereikbaar is. 'n 4x4 is egter nie noodsaaklik nie.

Gaste kan teen ekstra koste reël dat hul voertuie by ontvangs bly en dat hulle dan na die verblyf geneem word.

Die besprekingsooreenkoms/inligtingsvorm wat ná die betaling van die deposito aan die kliënt gestuur word, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word.

Rook is verbode in die eenheid en in die omliggende fynbosgebiede. Indien hierdie reël oortree word, sal gaste die volle breekskadedeposito verbeur.

Die kothuis maak van sonkrag gebruik, so ligte moet asb. nie onnodig aan wees nie, veral nie gedurende die nag nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 950
R 2 950 R 1 967
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 950
R 2 950 R 1 967
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 950
R 2 950 R 1 967
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R301, Zielenrust, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4056ce92d9128bd1f130c6625ac8bfe621e6ec3a8a5fe961837bb77db9e0df4b30defeb23041a51563fd007086652be1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R1 967 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 R301 Zielenrust 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.665523494843 19.074629781591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang