Zimbali Lakes Boulevard Suite 127
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suite 127 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, gerieflik geleë 'n kort entjie vanaf die strand, restaurante en King Shaka Internasionale Lughawe, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.
Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien in. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank vir ontspanning, saam met 'n TV en toegang tot gratis WiFi vir gastevermaak.
Die woonstel maak oop op 'n balkon met sitplek buite. Gaste kan ook die kompleks se geriewe geniet, wat 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, speelarea vir kinders en veilige onderdakparkeerplek insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ragini Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang