Successfully reported
+29

Zimbali Suite 521

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zimbali Suite 521 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dit is sowat 15,7 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dit is 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan. Vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en die oord se geriewe, insluitend 'n swembad, gimnasium, Valley of the Pools, die Bushbuck-klub, tennis- en muurbalbane, 'n 18 putjie-gholfbaan, asook 'n paar kroeë en 'n koffiewinkel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ragini Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Suite 521 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45f42f31e4abb203b6c0be324fccf72120a7d8252fb438f756a78f109165f7300b62ba7007b881252ed57cac2761a0cfdc89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Corkwood Drive Zimbali Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5626206 31.1902944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang