Zoetvlei Karoo Game & Guest Farm
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Zoetvlei Karoo Game & Guest Farm is op 'n bekoorlike plaas in die rustige Groot Karoo-streek, 'n uur se ry vanaf Beaufort-Wes geleë.
Die verblyf word aangebied in 'n keuse van 3 selfsorg-eenhede of die boskamp wat tot 8 gaste kan akkommodeer. Die selfsorg-eenhede is elk toegerus met basiese geriewe en het toegang tot elektrisiteit.
Die boskamp maak gebruik van 'n gedeelde kombuis wat deel vorm van die buite boma en braai area. Die boskamp-eenhede het nie toegang tot elektrisiteit nie.
Gaste kan voetslaan, wildritte, voëlkyk of sterrekyk op die plaas geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang