Zonnebloem
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Mansfield Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Zonnebloem is 'n kompakte 18 m² selfsorg-ateljee-eenheid op die eienaar se eiendom in Howick, ideaal vir 'n klein gesin wat 'n oornagplek benodig.
Let asseblief daarop dat die eenheid klein is en dus beter geskik is vir kort verblyf eerder as langer vakansieverblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste wat 'n dubbelbed deel. Dit beskik ook oor 'n driedubbele stapelbed met 'n dubbelbed onder vir volwassenes en 'n enkelbed bo vir 'n kind onder 12. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste met kinders kan die tuin geniet, wat 'n trampolien en 'n klein speelarea bied. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Mansfield Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zonnebloem het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Mansfield Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang