Zula Beach Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
                                    Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. 
                                            
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026. 
                                                
                                    Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. 
                                            Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 13 Dec 2024 tot 11 Jan 2025 en 12 Dec 2025 to 10 Jan 2026. 
                                                
Prys sluit in
- Beach Cottage
- Selfsorg
Huisreëls
'n Eenmalige troeteldierfooi van R250 per hond word gehef en is betaalbaar met aankoms.
Die eiendom word deur sonkrag aangedryf.
Kinders onder die ouderdom van 16 word nie toegelaat nie.
Die hoofingang vanaf die oprit word gedeel.
Geen oopvlambraaiers of -braaiers word toegelaat nie, behalwe vir die binnenshuise kaggel in die kothuis.
'n Gasbraai word voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 9 Langstrand Road, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang