Successfully reported
+100

Zwakala River Retreat

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glendennis Farm, Cheerio Road L10, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zwakala River Retreat skuil op 'n familieplaas, hoog tussen die asemrowende Magoebaskloofberge in Haenertsburg. Hierdie rustige en skilderagtige bestemming bied 'n perfekte ontvlugting vir diegene wat op soek is na rustigheid en natuurlike skoonheid.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid eenhede wat elkeen ingerig is met gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Sommige eenhede het nie elektrisiteit nie en gebruik kerslig, lampe, warm water van 'n donkie-ketel en 'n vuur vir 'n romantiese en gesellige atmosfeer. Vir gaste wat elektrisiteit benodig, is daar opsies soos die Plaashuis, die Skuurhuis en die nuutgeboude Skandinawiese-geïnspireerde River Cabins, almal gekoppel aan die kragnetwerk.

Die toevlugsoord beskik ook oor 'n kampeerterrein, Kholo's Campsite, wat 800 meter van die hutte af geleë is.

Op die perseel kan besoekers 'n bekroonde handwerkbrouery vind wat met trots 'n verskeidenheid natuurlike en heerlike biere bedien. Verder, vir diegene wat ontspanning en verjonging soek, bied die River Spa op die perseel 'n verskeidenheid behandelings wat gebruik maak van Suid-Afrikaanse natuurlike produkte en plaaslik verkrygde olies en kruie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gregory B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, geniet, baie mooi. Dit was baie lekker en rustig gewees, die plek is baie mooi en netjies. Die natuur was mooi.
Okt 2025
Anuschka L
Saam met lewensmaat
5.0
Idiliese, pragtige cottage wat baie lekker ingerig is. Die Meadow Cottage was pragtig en ons het baie lekker daar gebly. Die cottage was idilies binne...
Sien meer
Jul 2025
Arden V
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, amazing view, good time. Such a lovely and relaxed stay. Would highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
René P
Gesin met tieners
5.0
The Zwakala River Retreat is comfortable, staff friendly and it's lekker! The Zwakala River Retreat is a comfortable, well-equipped off...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Gerrit P
5.0
Peaceful retreat, cozy stay, excellent staff, perfect for family relaxation. I recently had the pleasure of staying at Zwakala River Re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tebogo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Glendennis Farm, Cheerio Road L10, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Zwakala River Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glendennis Farm, Cheerio Road L10, Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6c10a1bdf08798b433e41bd2996485a3c79748c3087b33f01bb20af258ecc496a35316c00ab401041c9285b462f22058aa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Glendennis Farm Cheerio Road L10 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.901747 29.932134
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang