Zwakala River Retreat
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glendennis Farm, Cheerio Road L10, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zwakala River Retreat bied verblyf op 'n familieplaas wat hoog teen die Magoebaskloofberge geleë is. Die verblyf is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.
Verblyf word in 'n verskeidenheid eenhede gebied wat elkeen gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad het. Sommige eenhede het nie elektrisiteit nie en gebruik kerslig, lampe, 'n donkie-geiser vir warm water en vuur. Vir gaste wat elektrisiteit benodig, is daar opsies soos die Plaashuis, die Skuurhuis en die nuwe Skandinawies geïnspireerde River Cabins wat almal aan die kragnetwerk gekoppel is.
Daar is ook 'n kampeerterrein, Kholo's Campsite, wat 800 m van die eenhede af geleë is.
Daar is 'n bekroonde bierbrouery op die perseel wat natuurlike bier produseer. Die River Spa bied 'n reeks spa-behandelinge wat van egte Suid-Afrikaanse olies en kruie gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tebogo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Glendennis Farm, Cheerio Road L10, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Gaste dink Zwakala River Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glendennis Farm, Cheerio Road L10, Haenertsburg, 0731, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang