Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 873 reviews.
East London, Amathole District
Seaside Shambali"Nie Oos-Londen self besoek nie, maar beslis baie om te sien en te doen volgens info."
"Hogsback is beautiful and we are regular vistors there. The walks and hikes are magnificent and we have taken our children as young as 3 on most of them. We absolutely love a meal at the Hogsback Inn. We have stayed in Hogsback for more than a week at a time and gone for just the day, so if planned well, a lot can be done in a short time."
King Williams Town, Amathole District
Panorama Guest House"KWT is the heart of the Eastern Cape Province housing the headquarters Bisho-the provincial administration and legislature base. It links all provinces when you travel to Durban, Cape Town, or Gauteng. Small town but well kept. All your needs are met by the local businesses."
"Lovely place, but tourist information was closed. The big sign should be taken down if it is not functional."
"Idiaal as jy nie van die stadsgeraas hou nie en net wil rustig verkeer. Alles is naby genoeg as iets tekort kom"
"Ongelukkig het dit heeltyd gereën terwyl ons daar was so ons kon nie alles ervaar wat Keimond aanbied nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"Very enjoyable food and helpful staff at the Deck Restaurant. Excellent choice of seafood. Fish and chips cooked to perfection. Definitely their best seller."
East London, Amathole District
Sunny Spot"Ek hou al die afgelope 26 jaar vakansie in Gonubie. Wil op geen ander plek gaan vakansie hou nie. Die karavaanpark word tans opgeknap wat 'n bonus gaan wees. Net nie seker van die "dining hall" wat daar gebou is nie. Kampeerders gaan nie van 'n lawaai oor Desember daar hou nie."
"Die grondpad was net n bietjie "tricky" op plekke met die reën. Baie eiendom is te koop. Die bome en plante is pragtig."
East London, Amathole District
Springtide Studios"Centre of town very dirty but the area we stayed was very pleasant. "
East London, Amathole District
Bells and Whistles"Very dirty and services terrible at shopping markets."
East London, Amathole District
Bayview Seafront Apartment"It ia very far but also beautiful. I loved every moment of my time there. It wasn't overcrowded at all."
East London, Amathole District
Springtide Studios"Maak jou reg vir wind en 'n wonderskone omgewing! Doen moeite om die area te verken, daar is baie oulike staproetes!"
"Quiet place with nothing much to do. But that's perfect just to unwind."
"Lieflike bergdorpie met baie te sien en baie staproetes om te neem om die natuurskoon te waardeer. Die dorpie maak eers later oop, maar dit dra by tot ’n algehele ontspanne atmosfeer. Dit is beslis ’n dorp om te aanskou tydens blomtyd van die Azaleas (Oktober). Die restaurante is topklas en die mense laat jou vinnig soos een van hul eie voel."
"Glengariff is maar 'n klein plekkie, maar ons het die rustigheid geniet. Sal definitief weer Glengariff toe gaan."
East London, Amathole District
111 Rose and Ale"Vir my was dit die skoon strande in Oos-Londen. Ek en my vrou het ons tydjie terdeë geniet. Ons sal beslis weer in Oos-Londen kuier."
East London, Amathole District
Benri B&B and Self-catering"Die weer was nie so aangenaam nie. Die paaie het verbetering nodig met al die slaggate! Maar ons het vir die familie gaan kuier en dit was wonderlik. Baie dankie."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"Die ongerepte natuur en rustigheid tref mens dadelik."