Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1512 reviews.
"Ek hou van Bloemfontein aangesien ek as jongman 5 jaar daar gewoon en gewerk het."
"Bloemfontein se mense is fantasties, maar die stad self het baie agteruit gegaan, strate en sypaadjies is tekenend van wat in die res van ons pragtige land aan die gang is."
"Gaan baie agteruit. Kan meer toeriste-aantreklikhede wees. Lekker restaurante maak toe."
"We loved the Naval Hill, Art Museum, National Museum as well as the malls Mimosa and Loch Logan."
"Maak graag 'n draai by Casa Bella Trattoria. Hulle kos is fantasties. Diens is fantasties. Ons was baie verbaas om eerlik te wees. Pleasantly surprised."
"It depends on how long your travel distance is. For me it's almost half way, which suits me excellently."
"Bloemfontein is 'n goed ontwikkelde ekonomiese gebied. Verskeidenheid van winkelgroepe wat almal se sak pas. Verskeidenheid van toerisme besienswaardighede en ontspanningsgeriewe. Vanaf die Windmill Casino tot die koffiekoning Starbucks in Mimosa Mall. Alles in een stad."
"Vriendelikke ontvangs en groet van almal wat ons ontmoet het asook goeie dienste."