Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Beachwalk Bed and Breakfast"Stad is mooi skoon."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Bethesda"Die dorpie het 'n unieke bekoring en beslis 'n plek waar mens dinge verskillend ervaar. 'n Besliste plek op jou wenslys. Daar is iets vir almal."
St Francis, Sarah Baartman District
Palms on Ibiza"The only challenge is cellphone network coverage in the area, I hope it improves."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Serendipity Selfsorg"As 'n ou Despatcher is ek teleurgrsteld oor die agteruitgang en haglike toestand van PE en omliggende dorpe. Alles in uiters swak toestand, paaie vol slaggate, verkeersligte buite werking, paaie gebrand en werklikwaar 'n seer oog om te aanskou. Die eens pragtige PE en omliggende dorpe het regtigwaar 'n finansiële inspuiting en Goddelike ingryping nodig om te floreer."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Nine on Uys Street"Beste vakansiebestemming vir alle ouderdomme."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
FlipFlops and TreeTops""60 Diners" en Spur is 'n moet besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The Olde House"It is a good place with lots of activities and places to see."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
At Sta-Plus Guest House"Summerstrand area was neat and seemed well maintained."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Road Lodge Gqeberha Airport"Het alles wat jou hart begeer."
St Francis, Sarah Baartman District
Ships Bell 4B"St. Francis is propvol dinge om te doen met asemrowende natuur- en see-uitsigte. Sal enige tyd weer teruggaan."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Salie and Sage House"Besoek die Kitchen Window restaurant teen die see vir heerlike kos."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Die Dorpshuis"Kamdebo-padstal is 'n groot aanwins met heerlike ontbyt."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
In Harmonie"Ons bespreek altyd plek op Jeffreysbaai, want ons geniet dit en daar is baie besienswaardighede. We love Jeff's!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The Palace Guest House"Water beskikbaarheid en beurtkrag is 'n probleem vir en by almal. "