Geverifieerde Resensie
Champagne Castle
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Champagne Castle bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 117 resensies.
"The views in the area are breathtaking and the staff at Monks Cowel are very friendly and helpful. However Champagne Castle Hotel and Resort were very disappointing. We stayed about 2 km away and asked at the gate if we could be let in to spend some money over the bar for a few drinks and the gate guard rudely pointed to a sign saying "residents only". He did not even speak to us."
"Baie lekker staproetes vanaf Monks Cowl, en naby aan vele ander bestemmings, soos die Natal Weavers, Drakensberg Sun, 'n bakkery en bierbrouery."
"Daar is baie eetplekke, ontspanningsgeriewe en staproetes. Die area is baie mooi."
"Dit is 'n beeldskone omgewing met baie aktiwiteite. Jy kan hier so rustig of so besig wees soos jy wil."
"Baie om te doen in die omgewing. Verskeie staproetes wat by Monks Cowl begin. Probeer gerus die sjokolade fabriek se fondue en die koffie roostery."
"Great hikes. Lots of places of interest. Good amenities. Central enough to visit other valleys in the Drakensberg."
"Many places to go and things to do for the person interested in exploring their surroundings."
"Excellent place to view the mountains, have a great hike, waterfalls, and good beer at Drakensberg Brewery."
"There are a lot of nice places to visit. Still need to let all things come together, like a better strategy to let people know about what attractions are available in the area. Some place that you will not find on Google."
"Monk's Cowl is 'n gunsteling by ons gesin. Dit is die beginpunt van verskeie staproetes, van rustig tot moeilik. Mense hoef nie ver te stap om die eerste waterval of woud te sien nie. Die pad is goed, teerpad, en mens kan tot daar kom met 'n sedan. Ongelukkig kon ons nie vanaf Drakensberg Sun stap nie as gevolg van vlak 2-regulasies, bel eerder vooruit om te hoor of hulle dit toelaat."
"Dit is te besig vir ons behoeftes, ons verkies die stil en rustige atmosfeer."