Geverifieerde Resensie
Edenvale
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Edenvale bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Edenvale is 'n ou dorp in 'n moderne stad en verskaf blyplek vir reisigers en sakereisigers op besoek aan Johannesburg."
"Edenvale is vir ons eerder die mees geskikte en sentrale punt vir naby skole vir sport byeenkomste, Oliver Tambo Lughawe en die Mall of Africa."
"Ek ken ongelukkig nie Edenvale nie, maar die paar keer wat ons per motor moes ry, het ek gehou van wat ek sien. Dit lyk na 'n boomryke, aangename buurt om te woon, met die skool en die winkelsentrum baie sentraal geleë. "