Verified Reviews
Gariep Dam
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gariep Dam
Rated 4.3 out of 5 based on 1122 reviews.
"Ek sal toeriste aanbeveel om van gastehuise of Gariepdam se akkommodasie gebruik te maak, maar beslis nie N1 Gariep Chalets nie."
"Ry die pad om die dam. Dis die moeite werd. Gaan kyk dan die ou brug oor die river se inloop. Min mense weet van die meesterlike konstruksie!"
"Lekker plekkie vir 'n dag of 2. Nie baie om te doen, maar lekker vir 'n wegbreek-naweek of om te rus na 'n lang reis."
"Dit is werklik ontsettend mooi en beslis iets om ten minste eenkeer in jou lewe te ervaar."
"Ons ry altyd verby die dam en oor die damwal as ons daar oorslaap. Dis pragtige natuur en 'n pragtige damwal."