Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3207 reviews.
"We are country people - the traffic is only overwhelming to travellers and visitors not used to it. However, one just had to accept it is what it is and go with the flow!"
"Cullinan is a nice getaway, close enough to travel, and far enough to know you are not home anymore (from Gauteng). The community is friendly, and the restaurants deliver fantastic service."
"Ons het ongelukkig nie regtig rondgery nie, maar die omgewing lyk of dit 'n baie interessante naweek rondry kan oplewer, daarom sal ons graag weer wil teruggaan."
"Hulle kan net al hulle strate name gee. Google is nie baie hulpvaardig as daar nie straatname is nie."
"My geboortestad, altyd net iets mooi te sê, mens hoef nie te fokus op die "negatiewe" om die beauty van Pretoria raak te sien nie. Elke huis het sy kruis, so ook elke stad/dorp."
"As a collective, perhaps their information can be updated or be more readily available. It is such a gem right on our doorstep here in Gauteng, yet very little is known about this destination. I had the privilege to meet a local or two and they were most friendly and helpful."
"Glenburn is a good getaway destination especially if you want to escape the hustle and bustle of Johannesburg. "
"Baie areas in Johannesburg is nie meer veilig nie. Die stad is ongelukkig ook verwaarloos. Die area in Alberton, Alberante, waar ons gebly het, is pragtig en veilig."
"Pretoria is vir 'n plattelander 'n wonderlike toevlug met allerhande besienswaardighede, winkels, goeie mediese dienste en restaurante."
"I guess it depends on the reason for one's visit: I was visiting family nearby and found the surrounding suburb quiet and pleasant, though the pot-holed roads are a challenge."
"I am very sad to see the deterioration of this city. I grew up in it and have been away for over 30 years. I have never seen it this bad!"
"Vir 'n Vrystater is Pretoria bietjie baie om in te neem. Die lewenstempo is vinnig en die mense is so gejaag. Die verkeer is baie besig, selfs op Sondae. Enige vertraging op jou roete beteken jy gaan daar staan vir 'n onbepaalde tyd. Dit was baie snaaks om te sien dat 'n versekeringsmaatskappy se beamptes die verkeer reguleeer tydens beurtkrag en hulle doen dit baie goed. Daar is oorgenoeg besienswaardighede in en om Pretoria. Dis net jammer die Dieretuin is so vervalle maar Johannesburg se Dieretuin is beslis iets om te sien. Dis 'n fees vir die oog en 'n hele dag se uitstappie teen 'n minimale fooi. Dit voel kompleet of daar 'n winkelsentrum elke 5 km uitmekaar is wat nogals handig is. Ek sal Pretoria besoek vir 'n naweekkuier, maar ek wil baie beslis nie daar bly nie. Die matige wintertemperature is 'n pluspunt."
"Nie baie anders as ander groot stede nie. Hou egter van stiller bestemmings, maar vir besigheid is dit soms nodig."
"Pretoria se infrastruktuur rondom elektrisiteit is 'n reuse probleem. My besoek was vir besigheid en ek het nodig gehad om wifi en elektrisiteit te hê om voorbereiding te doen, Die onverwagse totale "blackout" vanaf onbeveer 17h20 tot ongeveer 23h00 was onaangenaam. Ons glo dit is te wyte aan swak infrastrukture t.o.v. elektrisiteitsvoorsiening en onderhoud in Pretoria. Dit laat 'n bitter smaak."
"Pretoria is 'n lekker stad, maar vir mense wat van kleiner dorpe afkomstig is kan die stad soms besig raak asook die verkeer, en soms moeilik om aan te pas daarby."