Geverifieerde Resensie
Gonubie
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gonubie bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 157 resensies.
"Die dorp se strate is skoon. Die strand is skoon, maar iets moet gedoen word oor die gebreekte glas en bottels op die rotse!"
"Gonubie lyk na 'n baie aangename plek waar 'n mens jou skoene kan uitskop en ontspan. Dis 'n skoon dorp met goeie restaurante en fasiliteite, regtig 'n aangename verrassing!"