Successfully reported

Verified Reviews

Gordon's Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gordon's Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 171 reviews.

Gordon's Bay

Helderberg Gastehuis

"As jy kan vrede maak met die wind, bly dit die beste bestemming in die land!"

Gordon's Bay

Blue Horizon Guest House

"Beveel Blue Horizon sterk aan as verblyf."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Gordonsbaai is 'n juweel."

Gordon's Bay

The Boardwalk Accommodation

"Lieflike plek, maar die wind waai vreeslik. "

Gordon's Bay

Bikini Beach Holiday Home

"Gordan's Bay is beautiful, clean and a must visit."

Gordon's Bay

Helderberg Gastehuis

"Net 'n bietjie winderig, maar die omgewing is tops. Baie rustig."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Baie pragtige plek."

Gordon's Bay

Bikini Beach Holiday Home

"Gordonsbaai is baie skoon en netjies en dit is baie veilig. Die polisie en verkeersafdeling is baie proaktief en sigbaar."

Gordon's Bay

Berg en Zee Guesthouse

"Baie lekker plek om vakansie te hou. Lekker swemstrand en het heerlik vis geëet by plaaslike plekkies."

Gordon's Bay

Apricot Gardens Boutique Guesthouse

"Nie sleg nie, net baie besig die tyd van die jaar en winderig, maar so het elke plek sy dinge."

Gordon's Bay

Krystal Beach Hotel

"Die inwoners van Gordonsbaai is nie baie vriendelik nie."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Gordonsbaai is 'n wonderlike dorp met 'n baie lekker restaurant."

Gordon's Bay

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Mooi netjies en skoon!"

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Lief Gordonsbaai soos 'n tweede tuiste omdat ons familie daar het."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Was my eerste keer om daar te bly en het dit geniet. Familie bly in en om Gordonsbaai en Strand wat dit sentraal gemaak het."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Die mense is vriendelik en die kos, veral die visgeregte by Old Cafe, is fantasties!"

Gordon's Bay

Fleurpark 6

"My ouers woon daar. Dit is hoekom ek daar vakansiehou."

Gordon's Bay

Berg en Zee Guesthouse

"Besoek gerus die Thirsty Oyster Tavern as jy in Gordonsbaai kuier. Uitstekende seekos."

Gordon's Bay

Bay Breeze

"Pragtige plek."

Gordon's Bay

Berg en Zee Guesthouse

"Met Bikini-beach wat weggespoel het jare gelede het dit die hoeveelheid mense op die strand en ongelukkig ook die gebruik van die strand effe beperk. Die restaurante (bv. Tallas) is goed geprys en meer as billik met hul porsies. Die dorpie is skoon en mooi."

Gordon's Bay

The Boardwalk Accommodation

"Vanaf Gordonsbaai is alle besienswaardighede wat ons wou besoek lekker naby gewees. Dit sluit nou in Tafelberg, Waterfront, Franschhoek, Paarl, Hermanus, Stellenbosch en Wellington. Beslis 'n aanbeveling as jy al die plekke wil besoek."

Gordon's Bay

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Lovely community and friendly people everywhere you go, perfect town for relaxing."

Gordon's Bay

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Leuke plek aan het strand met goede restaurants op loopafstand!"

Gordon's Bay

128 Miller Street

"Vrek lekker roomys beskikbaar. "

Gordon's Bay

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Lieflike plek met goeie restaurante en ontspanne atmosfeer."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers