Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 952 reviews.
"Ek hou al die afgelope 26 jaar vakansie in Gonubie. Wil op geen ander plek gaan vakansie hou nie. Die karavaanpark word tans opgeknap wat 'n bonus gaan wees. Net nie seker van die "dining hall" wat daar gebou is nie. Kampeerders gaan nie van 'n lawaai oor Desember daar hou nie."
"Koffiebaai is 'n goeie bestemming, maar die die paaie om die dorp moet opgeknap word. Die laaste dertig na die oord kon ek slegs 40 km per uur handhaaf. "
"It ia very far but also beautiful. I loved every moment of my time there. It wasn't overcrowded at all."
"Maak jou reg vir wind en 'n wonderskone omgewing! Doen moeite om die area te verken, daar is baie oulike staproetes!"
"Quiet place with nothing much to do. But that's perfect just to unwind."
"Glengariff is maar 'n klein plekkie, maar ons het die rustigheid geniet. Sal definitief weer Glengariff toe gaan."
"Paaie baie goeie toestand of Oos-Kaap-regering werk daaraan. Aangenaam verras."
"Vir my was dit die skoon strande in Oos-Londen. Ek en my vrou het ons tydjie terdeë geniet. Ons sal beslis weer in Oos-Londen kuier."
"Die weer was nie so aangenaam nie. Die paaie het verbetering nodig met al die slaggate! Maar ons het vir die familie gaan kuier en dit was wonderlik. Baie dankie."
"Die 4x4 en passe is besonders om te gaan ry. Ek sal net 'n ander tyd kies om te gaan, want dit brand orals. Dis nie toerisme-vriendelik nie."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Lagoon View"Die ongerepte natuur en rustigheid tref mens dadelik."
"Mthatha het my aangenaam verras met alles wat dit bied in terme van diens en geriewe. Geleë in 'n werklik beeldskone deel van Suid-Afrika en gevul met baie gasvrye, vriendelike mense."
"The most underrated part of South Africa that I have ever visited. Very very beautiful especially the road to Elliot."
"Hierdie area word binnekort ingesluit as RSA se nuutste nasionale park en sal beslis meer toeriste lok. Sal are beslis weer besoek. "
"Visitors should book in at Die Tuinhuisie, buy meat and biltong at the butcher, braai and take a drive through the lovely passes, the roads are perfect."
"Dis nie almal wat van so 'n ou dorp of die stilte sal hou nie. Ons is pensionarisse so ons hou daarvan."
"Ons het 'n jaar terug vir die eerste keer Oos-Londen besoek en ons is verslaaf. Wanneer die geleentheid hom bied, is ons vinnig in die kar vir 'n heerlike naweek en was nog nie een keer teleurgestel nie."