Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 663 resensies.
"There are a lot of sight seeings to visit and they are close by, e.g. the zoo, boat cruising, the cable way, French Toast which they call Little Paris, and many more."
"In Kosmos self is daar geen eetplekke nie - 'n mens moet die veiligheidsarea verlaat om iewers aandete te kry."
"Ons het nie regtig rondgery nie, maar dit lyk baie gewild met al die dagbesoekers van die stad."
"Omdat ek al jare in die omgewing bly, kan ek sê hier is baie besienswaardighede en baie om te doen - van 'n mark met 'n lekker restaurant tot opwinding vir die avontuurlustige."
"We like flea markets, and especially the food at Al Madina Restaurant. The Bunny Chow we ate there was very nice. We never ate one like that in our life."
"Schoemansville is a beautiful and very central area - close to boats, shops and other activities. I am surely coming back to the area."
"Dit is kommerwekkend om te sien elke tweede eiendom is in die mark. Iets is besig om in die omgewing te gebeur. Die sekuriteit by Kosmos Village was dierbare goeie mense, hulle was baie professioneel en is baie vriendelik en aangename mense."
"'n Mens voel nie veilig as jy wag om deur die tonnel te ry nie. Ook nie by die damwal en robotte nie. Die kabelkarre kos duurder by Hartbeespoortdam as die kabelkarre by Tafelberg (geen afslag vir kinders nie)."