Verified Reviews
ISimangaliso Wetland Park
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in ISimangaliso Wetland Park
Rated 4.6 out of 5 based on 620 reviews.
St Lucia Estuary, ISimangaliso Wetland Park
Leopard Corner Lodge"Excellent. Did some whale watching, hippo watching and crocodile watching."
St Lucia Estuary, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Ocean View Lodge"Pragtige dorp. Vriendelike mense. Waarde vir geld!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant Holiday Flats"Enige natuurliefhebber se droom plek."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Annas Bed and Breakfast"Baie mooi dorpie. Ons kom van Richardsbaai wat so uur se ry weg is so ons ken St Lucia goed."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ndiza Lodge and Cabanas"Game reserve and Cape Vidal were stunning!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant Holiday Flats"Een van ons land se top-natuurbestemmings - dis hoekom ons so dikwels besoek aflê!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Oppi Rotse"Ek is versot op St Lucia. En nou dat die mond oopgemaak word sal die visse terugkeer en dan is ons weer daar elke jaar! St Lucia bly die beste plek om te rus en te "destress". Veilig daar en te lekker!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Little Eden St Lucia"Cape Vidal was awesome and is a must for every one visiting this area, the boat trip up the St Lucia Estuary was also very pleasant."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Wetlands Guest House"'n Pragtige plek met 'n besonderse atmosfeer."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Gerda's Place"Leuk, gezellig dorp. Goede winkels en veel te doen."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St.Lucia Imvubu Cottage"Daar is baie om te doen soos diepseehengel, perdry in wildreservaat, boot ry op meer om seekoeie en krokodille van naby te sien, kaasfabriek besoek, krokodilplaas, restaurante met vars vis tot lekker lang stappies saam jou geliefdes of honde op die strand. Het elke oomblik geniet."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Luwandla No 15"Watertoevoer probleme - maar dit is 'n algemene probleem in die area."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ndiza Lodge and Cabanas"Baie aktiwiteite in en omgewing, iets van als, en is nog rustig sonder baie verkeer, sommer net lekke!"
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St.Lucia Imvubu Cottage"St Lucia is 'n droom bestemming - ry links en jy is in die bos; ry regs en jy is op die strand. Duikertjies, impala en sebras loop sommer links en regs verby jou en die dorp het warm, vriendelike mense orals."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Ocean View Lodge"As die meer se mond oop en in verbinding met die see is kan dit baie meer vakansiegangers lok. Ongelukkig is dit die werking van die natuur wat die tonne sand voor die estuary se monding neergelaat het, maar ons hoop en vertrou dat die uitwerking van die Umfolozi (as dit reën) 'n permanente oop riviermonding tot gevolg kan he."
St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant Holiday Flats"St Lucia is 'n pragtige kusdorpie, maar die swak dienslewering van die stadsraad is 'n probleem."