Geverifieerde Resensie
Jeffreys Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 763 resensies.
"Weer is onplesierig as wind te erg is. Baie duur binne seisoen. Steeds 'n lieflike plek. "
"Sal Wavecrest altyd aanbeveel ons het self daar gebly en elke dag was soos vakansie. Kan gerus na die paaie kyk."
Marina Martinique, Jeffreysbaai
La Caribe 55"Definitief 'n plek om te besoek. Baie sentraal en baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Dit is een van die mooiste plekke in die Oos-Kaap, maar die paaie is in 'n slegte toestand."