Geverifieerde Resensie
Kidd's Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kidd's Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Kidd's beach het alles wat jy nodig het. Daar is n dokter en veearts. Die OK hou alles aan wat jy nodig het."
"Die eienaar is baie behulpsaam en tydens verblyf siek geword en medikasie voorsien sonder vergoeding. Uitstekend. "
"Sou nie regtig daar kan swem nie, teveel rotse op die strand. Moet na ander strande ry."
"Awesome! Het baie veilig gevoel daar. Het opgemerk dat daar geen diefwering op die huise was nie."
"Kidd's Beach is baie stil en rustig soos wat 'n vakansie moet wees, weg van al die gejaag en geraas."