Verified Reviews
Kimberley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kimberley
Rated 3.9 out of 5 based on 583 reviews.
"A visit to the MOTH, Clyde N. Terry Hall of Militaria is a must visit if you are interested in militaria and military history. The displays are awesome."
"Begeleide toer by die Groot Gat nogal die moeite werd. Ongelukkig sekere dele naby die historiese omgewing uiters vuil en met rommel besaai. Rigting wysers na Magersfontein pateties en grondpad swak toestand."
"Kan gerus alle museums op naweke ook oopmaak en nie net die Groot Gat Museum nie."
"Baie besienswaardighede en meeste naby mekaar geleë. Mense is vriendelik en behulpsaam."
"Dit wat ek gesien het terwyl ek deur die dorp gery het is die dorp is vuil en onversorg."
"The only reason for our stay over was to visit the Big Hole - unfortunately we doubt we shall be back as town in general was not appealing to us. The Road Lodge, however, was in a lovely location and we felt secure during our stay."
"Swak/geen sein op daardie dag. Baie swak padaanwysings, byvoorbeeld Kaapstadpad is eintlik Hopetown ens. Om sonder GPS of Google Maps te probeer regkom nagmerrie. Inligtingskantoor kon nie Labram en Royalglen bymekaar uitbring nie. "
"No longer the city that glitters, this town has gone down since last I visited. Be warned, the potholes on the way out of Kimberly to Bloemfontein are the worst I have ever seen!"
"The Occidental Bar and Restaurant is 'n moet om te besoek. Lekker kos teen goeie pryse."
"Kimberly itself shows has all the hallmarks of a once loverly town, but now there are signs of serious degradation everywhere. It was this reason that prompted us to find accommodation outside of Kimberly."
"Daar is 'n paar spesiale plekke, soos die Ou Myn en McGregor Museum. Die Africana Biblioteek is 'n juweel. Die stad is deesdae skoner as tevore, so dit lyk asof die munisipaliteit uit die stof opstaan."
"Sitrusbome langs strate is baie goeie inisiatief van die munisipaliteit net jammer die paaie is amper onrybaar van al die slaggate."
"Take the Potchefstroom route from Johannesburg as there are no toll roads and it is not worse than the N1 in general."