Successfully reported
+36

The Nook Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 300 m, vanaf die North Cape Mall en Mohawk Spur.

Die verblyf bestaan uit in 5 en suite-dubbelkamers. 2 van die kamers het 2 enkelbeddens en die ander 2 kamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed. Addisionele kinderbeddens kan op versoek in die kamers gesit word.

Elke kamer het 'n TV en DVD-speler, mikrogolfoond, yskas, ketel, toebroodjiemaker, 'n eierkoker en gratis tee, koffie en beskuit. Ons kan aandetes, middagetes en gekookte ontbyt op versoek teen 'n ekstra koste reël.

Daar is 'n stil tuin met 'n swembadjie, braaigeriewe en veilige parkeerplek buite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Liezel B
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay worth the money. Excellent stay, friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Jean K
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Die kamer was baie netjies en gerieflik.
Apr 2025
Kerry P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, wonderlik, rustig, netjies. Ons het vreeslik lekker gebly, was baie rustig en in loopafstand van die restaurante en ook baie veilig. Staff wa...
Sien meer
Okt 2024
Werner M
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige omgewing. Skoon en netjiese verblyf. Mooi skoon eenheid. Lekker rustige omgewing. Net wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.
Aug 2025
Liesl V
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was heerlik. Alles was baie mooi en netjies. Ons was net nie seker oor ontbyt nie. Langs die bed staan dit is ingesluit, op die webwerf sê hulle j...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 65 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Nook Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNjdlOGE0LWNmOTQtNGU1Yy04MzcyLWY3Yzc3YTgwOTBhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 65 Lawson Street Labram 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.754950568893 24.763265860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang