Successfully reported

The Nook Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Liezel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pleasant stay worth the money. Excellent stay, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Die kamer was baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik, wonderlik, rustig, netjies. Ons het vreeslik lekker gebly, was baie rustig en in loopafstand van die restaurante en ook baie veilig. Staff was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustige omgewing. Skoon en netjiese verblyf. Mooi skoon eenheid. Lekker rustige omgewing. Net wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Dit was heerlik. Alles was baie mooi en netjies. Ons was net nie seker oor ontbyt nie. Langs die bed staan dit is ingesluit, op die webwerf sê hulle jy moet bespreek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornay N
1 nag
4.0
Mrt 2025

Aan al my behoeftes voorsien. Ja, dankie aan al my behoeftes voorsien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willéne F
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2025

Basies, klein, genoeg, kort. Geriewe was skoon en goed ingerig, maar bitter klein kamer. Ons was opgewonde om die swembad te sien, maar was tot ons teleurstelling nie bruikbaar nie. Gasheer was ook glad nie te sien nie, en ons moes self reel vir inklok, opvolg en uitklok. Van die badkamertoestelle was nie op standaard nie, en bure se hoenders maak laat inlê in die oggend onmoontlik. Vir oornag is The Nook Bed and Breakfast voldoende, maar sal nie vir 'n lang bly aanbeveel nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ena T
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2025

Ek sal nie weer by The Nook bespreek nie. Dit is net 'n oornag fasiliteit. Aanwysings na die ingangshek was baie onduidelik, gevolglik was dit ongemaklik om in reënweer te stap op soek na 'n ingang. Ontvangs was nie vriendelik en verwelkomend nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Andre V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Uitstekend. Uitstekende diens kan nie vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliNjdlOGE0LWNmOTQtNGU1Yy04MzcyLWY3Yzc3YTgwOTBhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 65 Lawson Street Labram 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.754950568893 24.763265860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang