Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris?
Orden volgens
Filter volgens tarief per nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens spesiale aanbiedinge
Filter volgens bespreking-opsies
Filter volgens tipe
Filter volgens resensie
Filter volgens geriewe
Filter volgens kamergeriewe
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 6982 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

6114 lekke plekke om te bly

Sien kaart









3 on Rockhaven

Selfsorg in Pinetown,  PinetownKwaZulu-Natal
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf R1 250
R 1 250 R 875
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 8)
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R1 100
R 1 100 R 825
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 4 mense

Sea Forever

Selfsorg in Pennington,  PenningtonKwaZulu-Natal
Gratis kansellasie
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)

Shangri-La 1206

Selfsorg in Doonside,  DoonsideKwaZulu-Natal
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense

The Waters

Selfsorg in Summerveld,  SummerveldKwaZulu-Natal
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)

Sani's Rest

Selfsorg in Himeville,  HimevilleKwaZulu-Natal
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang